Wednesday, 23 November 2011

Wie is die vrou agter die chick . . . waar kom die titel van die boek vandaan . . .

As jy gedink het die chick is n snob…you re in for the surprise of your life!Vra maar die wat die chick KEN…nie weet van nie…KEN! Vind uit wie is die chick . . . waar kom die titel van die boek vandaan. . . en nog meer… Liefde x x x

alle regte voorbehou GiG-chick
©
Tania Bisset & GiG Partnership

GiG-chick©Tania B: “ wie sy is en waarom die titel”


GiG-chick©Tania B in byvoeglike naamwoorde :
soos opgesom deur haar hart –vriendin en duet maat:
alle regte voorbehou: GiG-chick©Tania B & GiG-Partnership ©

“ Die chick vir wie God genoeg is”:

Die chick is . . .
  • N leier!
  • N humoris!
  • n wonderlike ma hen vir haar kinders!
  • N  liefde-plus chick !
  • N egte ware vriendin chick
  • N genade chick wat genadig is!
  • N blydskap mens chick!
  • N idealis !
  • N interessante mens – wat n mensch chick!
  • N lekker koppige chick!
  • N raakvatter chick!
  • N ruimhartige groothart chick!
  • N bedagsame chick & mens!
  • N EG vrou chick!

Die chick is n chick van. . .
  • intergriteit
  • n survivor
  • n vasbyter
  • waagmoedig
  • wildeperdruiter
  • vriendelik
  • nederig
  • lojaal
  • dapper
  • aamgenaam
  • entoesiasties
  • passievol
  • vurig
  • sorgsaam
  • blymoedig
  • georganiseerd
  • betrokke
  • hoopvol
  • geloofvol
  • liefdevol
  • empaties
  • baanbreker
  • grensskuiwer
  • diepwater hengelaar
  • n doener
  • n denker. . . n diep denker!
  • n voeler
  • n raar maar waar individu
  • n God is Genoeg chick/vrou!

“ sandperels in haar eie oesterskulp word perels vir ander”

Waarom die titel? “ GiG-chick ©Tania Bisset “ God is Genoeg” : M

“ Die jaar 2011 was n algehele omwenteling in Tania se lewe. Daar was smart en verlies naas n ongekende en opsienbarende uitbreiding van haar bedizening as draer van die evangelie. Die uitbreiding van haar bediening het groot verantwoordelikhede wat sy in DCS Korrektiewe Dienste se Rehabilitasie program fase 8 bygekry het, kan op geen wyse verklaar word nie as die lewende Hand van God & God self wat vir Tania deur Sy Goddelike krag staande gehou het en meer bruikbaar as tevore gemaak het! God is Genoeg is n suiwer titel wat God se bemoeienis krag en ware boodskap verwoord. Tania se geloofsbelydenis God is Genoeg is n suiwer titel. Die titel is kragtig… Dit is kort kragtig, onthoubaar, tot verheerliking van God.

Maar die vrou, die chick wat in die geloofsbelydenis leef is terselfdertyd onkonvensioneel, passievol, vreesloos, kreatief, teen die grond neergegooi, maar nie vernietig nie, vol blydskap en humor, Woord deurdrenk en Geesvervuld, n onvergeetlike persoonlikheid.

Die Boodskap dat God Genoeg is in elke omstandigheid is ons verlorendheid, in ons lyding, in ons radeloosheid, in ons finansiele stryd, in verraad en keuses, in ontnugtering en mishandeling, in verlies  en in verhoudings, in hierdie lewe en op ons sterfbed, is die sentrale boodskap van die boek.

As titel vir Tania se boek (getuienisverhaal geestelike biografie)is dit egter net te stil, te konvensioneel. Ek het gaan dink aan akronieme, en so by die titel GiG-chick uitgekom! GiG = God is Genoeg…God is God… God is Great. . . God is Gracious. . . dit het dadelik op Tania gewerk. Sy het haar persoonlikheid en in die verrassende eietydse klanke daarvan herken. En so het sy by die titel gekom

Ek glo die boek gaan duisende mense help, bydra tot hoop genesing versterking van duisende mense se geloof

Die lig val op insigte wat God deur Sy Gees gee, op bevryding, beskerm, die hart van die Liggaam van Christus, en dat herstel en nuwe lewe vir elkeen moontlik is!

Maar werklikhede waarmee Christene worstel, kom aan die orde van die dag in GiG-chick. Tania deel praktiese waarhede insigte, Skrif waarheid en wysheid van eie ervaring met die leser. Die leser lees n storie en ontdek n tema in elke hoofstuk.

Die boek sluit n HOE studieboekie/Gids in ++++ baie meer . . . 

No comments: